Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kakamas

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Joleen V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Goeie diens wat net 'n oproep ver was. Dankie Francois. Verblyf was lekker. In vergelyking met die ander eenhede op die perseel was eenheid 7 se kombuis/leefarea bietjie beknop. Vir groter groepe sal 'n ruimer area onder 'n aanbeveling wees. Lugversorging in al die slaapareas was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw V
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik, netjies. Hierdie was net 'n oornag slaapplek - ons het laat in die aand aangekom en vroeg weer vertrek. Die gasheer was baie tegemoetkomend met ons buitengewone reiseure en het ons baie welkom laat voel. Die akkommodasie was netjies, skoon en baie gerieflik. Ons sal vir seker weer hier kom oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag Douw. Baie dankie vir jou positiewe opmerkings. Ons gaste se tevredenheid is ons beloning. Daarom streef ons daarna om net die beste vir hulle te bied. Hoop ons sien julle gou weer.

Samantha N
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik, rustig, asemrowend, baie sentraal. Ons was 4 persone wat in Kristal gebly het. Huisie 7 het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die kinders het bo in die loft geslaap en het die balkon vreeslik geniet. Ek en my man het onder geslaap. My man het die braaiplek waardeer en ons kon heerlik op die stoepie sit en na die hasies kyk. Die rustige atmosfeer is so goed vir die siel. Francois het ons vinnig ingeboek en was vreeslik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Dag Samantha. Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons strewe daarna om 'n atmosfeer te skep waar gaste rus vir hul siel kan kom vind en is dankbaar om te hoor dat julle verblyf by ons dit kon moontlik maak. Hoop om julle gou weer te sien.

Peter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende waarde vir geld! Francois is baie vriendelik en behulpsaam! Baie mooi plekkie, baie netjies en ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag Peter. Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer en is so dankbaar vir die positiewe opmerkings.

Anton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige omgewing. Lekker rustige blyplek naby alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag Anton. Baie dankie vir positiewe kommentaar. Ons strewe daarna om net die beste vir ons gaste te bied. Jul tevredenheid is ons beloning.

Arthur W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The place that makes one want to return. Very nice little place. Everything very neat and clean. Francois was very attentive and aware of our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Good day Arthur. Your positive remarks are highly appreciated. Hope to see you very soon again.

Elna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal enige tyd weer by Twee Palms tuisgaan. Ons verblyf was baie aangenaam. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Baie dankie vir positiewe opmerkings. Hoop om julle gou weer te sien.

Venesia I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelike, warm ontvangs. Sal beslis weer daar tuisgaan. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Baie dankie vir opbouende kommentaar. Hoop om julle gou weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Baie dankie vir kommentaar. Ons gaste se tevredenheid is ons beloning.

Neville N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gelaap in 2 Palms. Lekker gebly in Kakemas. Ons het heerlik gebly. Alles vir selfsorg is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Baie dankie vir positiewe opmerkings. Dit was goed om julle by ons te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1808d16b7789b17599bfdb7d44d6b85a445090396e7b65a676db84f17a29482f9287be162e2b611af628c7bbedd7db630b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang