+45
Selfsorg in Kakamas

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rudi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Heerlik. Twee Palms is 'n lieflike, rustige plek om te gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal weer daar gaan bly. Sentraal om te gaan verken en dan lekker te ontspan. Baie sentraal en al die mooi goedjies op perseel te verken. Was vir ons lekker om die skape te sien en te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

1 woord wonderlik, sal weer daar bly. Al wat ek aan sê is wow, baie baie mooi, skoon, gesellig. Dit was eerlik waar die beste. Ek het verlief geraak op daai plek. Sal hom aanbeveel waar ek ook al gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag. Baie dankie vir die mooi opmerkings. Ons gaste se tevredenheid is ons grootste beloning, daarom poog ons om altyd vir hulle die beste te gee. Ons sien uit daarna om julle weer eendag te ontvang.

Hendrick B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekend, sal dit weer oor kies. Verskriklik lekker, ontvangs was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag. Jou positiewe opmerkings word waardeer. Ons is dankbaar dat julle goed gebly het en sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Susan N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was baie rustig en vriendelik. Van die begin was hulle baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Alles was baie netjies en skoon. Dit was baie veilig daar. Sal weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag. Ons is dankbaar dat ons aan jul behoeftes kon voorsien en dat jul tevrede was. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om jul weer eendag te kan ontvang.

John P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Awesome. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Good day. Thanks a lot for the positive remarks. Trust we will see you soon again.

Ronel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vreedsaam, skoon, vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag Ronel. Baie dankie vir die mooi kommentaar. Alhoewel ons nooit perfek kan wees nie, streef ons daarna om die beste vir ons gaste te bied. Jou opmerkings motiveer ons om dit te kan doen. Hoop ons sien gou weer mekaar.

George W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very comfortable with outstanding air conditioning. Exceeded expectations. Everything works! A decent braai tong would have been a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
1 nag
4.8
Feb 2026

Nice and comfortable. Will be back. Lekker man lekker. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Dag sê Gerhard. Baie dankie vir positiewe opmerkings. Enige voorstelle oor hoe ons veiligheid kan verbeter, sal waardeer word. Ons beskik reeds oor CCTV kameras op perseel, lemmetjies drade by omheining en sekuriteitshekke. Enige ander voorstelle is welkom. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Sean D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Lekker. Alles was netjies en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1808d16b7789b17599bfdb7d44d6b85a445090396e7b65a676db84f17a29482f9287be162e2b611af628c7bbedd7db630b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang