+45
Selfsorg in Kakamas

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

1 woord wonderlik, sal weer daar bly. Al wat ek aan sê is wow, baie baie mooi, skoon, gesellig. Dit was eerlik waar die beste. Ek het verlief geraak op daai plek. Sal hom aanbeveel waar ek ook al gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag. Baie dankie vir die mooi opmerkings. Ons gaste se tevredenheid is ons grootste beloning, daarom poog ons om altyd vir hulle die beste te gee. Ons sien uit daarna om julle weer eendag te ontvang.

Hendrick B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekend, sal dit weer oor kies. Verskriklik lekker, ontvangs was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag. Jou positiewe opmerkings word waardeer. Ons is dankbaar dat julle goed gebly het en sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Susan N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was baie rustig en vriendelik. Van die begin was hulle baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Alles was baie netjies en skoon. Dit was baie veilig daar. Sal weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag. Ons is dankbaar dat ons aan jul behoeftes kon voorsien en dat jul tevrede was. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om jul weer eendag te kan ontvang.

John P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Awesome. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Good day. Thanks a lot for the positive remarks. Trust we will see you soon again.

Ronel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vreedsaam, skoon, vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag Ronel. Baie dankie vir die mooi kommentaar. Alhoewel ons nooit perfek kan wees nie, streef ons daarna om die beste vir ons gaste te bied. Jou opmerkings motiveer ons om dit te kan doen. Hoop ons sien gou weer mekaar.

George W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very comfortable with outstanding air conditioning. Exceeded expectations. Everything works! A decent braai tong would have been a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
1 nag
4.8
Feb 2026

Nice and comfortable. Will be back. Lekker man lekker. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Dag sê Gerhard. Baie dankie vir positiewe opmerkings. Enige voorstelle oor hoe ons veiligheid kan verbeter, sal waardeer word. Ons beskik reeds oor CCTV kameras op perseel, lemmetjies drade by omheining en sekuriteitshekke. Enige ander voorstelle is welkom. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Claudia R
1 nag
4.0
Jan 2026

Perfect overnight stay, wonderful reception and welcome! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Good day Claudia. Your positive remarks are highly appreciated. Thank you very much!

Joleen V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Goeie diens wat net 'n oproep ver was. Dankie Francois. Verblyf was lekker. In vergelyking met die ander eenhede op die perseel was eenheid 7 se kombuis/leefarea bietjie beknop. Vir groter groepe sal 'n ruimer area onder 'n aanbeveling wees. Lugversorging in al die slaapareas was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Hi Joleen. Baie dankie vir jou kommentaar. Ons neem kennis van die "beknopte" kombuis/leefarea. Ongelukkig is die uitleg so dat daar niks daaraan verander kan word nie. Gelukkig is dit mos net 'n tydelike oornagplek en hoef jy nie moeite te doen om daarby aan te pas nie. Gewoonlik neem groter groepe meer eenhede sodat hulle genoeg ruimte kan hê. Op die foto's is die kombuis/leefarea duidelik sigbaar en kan gaste ingeligte besluit neem wanneer bespreking gemaak word.

Douw V
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik, netjies. Hierdie was net 'n oornag slaapplek - ons het laat in die aand aangekom en vroeg weer vertrek. Die gasheer was baie tegemoetkomend met ons buitengewone reiseure en het ons baie welkom laat voel. Die akkommodasie was netjies, skoon en baie gerieflik. Ons sal vir seker weer hier kom oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Goeie dag Douw. Baie dankie vir jou positiewe opmerkings. Ons gaste se tevredenheid is ons beloning. Daarom streef ons daarna om net die beste vir hulle te bied. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1808d16b7789b17599bfdb7d44d6b85a445090396e7b65a676db84f17a29482f9287be162e2b611af628c7bbedd7db630b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang