Beskrywing
Daar is 8 van hierdie kamers wat geskik is vir 2 gaste en elke kamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Badhanddoeke en seep word voorsien. Ander kamergeriewe sluit 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 3 van hierdie kamers wat geskik elk is vir 2 gaste en 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Badhanddoeke en seep word voorsien. Ander kamergeriewe sluit 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Twickenham Avenue, Auckland Park, 2006, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang