- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 66 Twickenham Avenue, Auckland Park, 2006, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Twickenham Guest House bied gerieflike en knus verblyf in 'n blomtuin in Aucklandpark en dit is die ideale verblyf vir ontspanningsreisigers, sakereisigers en toeriste.
Hierdie verblyf beskik oor 8 Gemaklike Dubbelkamers en 3 Klassieke kamers met 2 enkelbeddens wat elk geskik is vir 2 gaste Die Gemaklike Dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en die Klassieke Kamers het elk 2 enkelbeddens.
Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Badhanddoeke en seep word voorsien. Ander kamergeriewe sluit 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie in.
Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste kan in die gemeenskaplike sitarea uitspan wat 'n kaggel het. Die leefareas lei na die stoep wat 'n uitsig oor die tuin bied. Daar is konferensiegeriewe en die gastehuis het sonkrag indien daar kragonderbrekings opduik.
Twickenham Guest House is binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 66 Twickenham Avenue, Auckland Park, 2006, Gauteng
- Gaste dink Twickenham Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Twickenham Avenue, Auckland Park, 2006, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang