Twilight Inn

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Andre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie tevrede met die verblyf. Netjies en skoon met lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Twilight Inn
Andre Baie dankie vir die goeie resensie, ons hoop om jou weer te sien. Beste groete Twilight Inn span

Katlego Lionel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Amazing stay, amazing host. 10/10. The stay was great and the host lady was amazing, checked in with us, and even asked us about the potholes on the roads. She's amazing, and I would definitely come back. Sorry for hosting a small party; the neighbours complained and we were quickly asked to stop the party. So anyone who stays here won't have to worry about noise and unruly behaviour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly, maar die kamer het aandag nodig.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Walter N
1 nag
4.8
Apr 2023

Baie vriendike mense, plek is pragtig. Ek het bietjie vroeg ingekom voor ek moes in wees, ek is direk gehelp. Pragtige, netjiese plek. Baie dankie vir die gebruik vir julle mooi plek. Ek sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Excellent stay for a night or two. Friendly service and well-appointed place. The rooms are all one needs. Access is easy. The owner is pleasant and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Security could be a little better but other than that the room was very comfortable. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Londiwe M
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Awesome. The room was clean and I will recommend to a friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina C
1 nag
4.8
Jan 2020

Was baie lekker en rustig net wat ons nodig gehad het vir die doel waarvoor ons daar was. Het heerlike geslaap. Aircon in die warm weer was 'n groot verligting. Kon Sondag voor ons vertrek heerlik koffie drink en daar was geen onrustigheid. Vriendelike ontvangs en het als gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Eienaars is opreg vriendelik. Sal enige tyd weer daar oornag. Lekker sentraal geleë en is by alle winkels geleë. Beslis die moeite werd om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Twilight Inn
Thank you very much, appreciate it. We strive to perfection and satisfaction for our clients.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 48 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8471cbddd660dd809a4fe0ced108ea57aed041ea4f6e0c6f23c82a60709b04eca6737662e31dc07275de22af21fbe1dc979f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 48 Kommissie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.768598 30.776986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang