Two Oceans
8 gaste
5 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 20 Topaz Way, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Two Oceans is 'n pragtige vakansiehuis met 'n see-uitsig in die hartjie van die skouspelagtige area San Michel in Noordhoek. Die huis is ideaal vir 'n kuswegbreek en het 'n lieflike buite-kuierarea met 'n pragtige see-uitsig in die verte.
Die huis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n kind, die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Stapeldeure lei na 'n houtdek wat gedeeltelik onderdak is en 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n gemaklike sitarea het. Die tuin is lekker groot en spog met nog sonstoele en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antje Brandt And Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 20 Topaz Way, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Topaz Way, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang