+174
B&B in Transgariep

Tzamenkomst River Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantastiese oornag plek langs die rivier. Dit was die perfekte oornagplek vir ons ts Napier en Pretoria. Die kos was uitstekend en die bad en sommer die karsit-lyfseer weggetower. Ons het in die Stables gebly en ons was aangenaam verras oor al die spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryleen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beautiful stop from Jhb. Neat, clean and relaxing. Dog friendly and they accomodated our requests. Great overnight stay from Joburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beste ligging, goeie diens en vriendelike mense. Baie mooi en netjies, alles soos foto's en meer, so mooi ligging by die Oranje rivier. So 'n goeie stop oppad van Gauteng. Heerlik geëet en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Stayed a couple of times now and will be back. Its always a real pleasure to stay at this lodge and the scenery with the Orange River is relaxing. The rooms are spacious and well presented and the food is excellent. What more do you want?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Magnificent, awesome and very relaxing. Was a magnificent, relaxed stay on the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ontspan in styl. Die uitsig was lieflik. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies, skoon en mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige omgewing vir 'n goeie nagrus. Pragtige plaas langs die Oranje Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Lekker en gerieflik. Baie lekker gebly, was skoon en netjies. Nie te ver van die N1 af nie, so goed vir oornag verblyf en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
1 nag
5.0
Feb 2026

Bliss! Was so lekker rustig na 'n besige lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Ongelooflike ligging en geriewe. Baie vriendelike ontvangs en besprekingservaring. Baie mooi geriewe, skoon. Ontbyt en aandete was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Tzamenkomst Farm, 25 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuDqROROXx6SJU79aNuRzGFjOoNvoj5AT9VnMv0jUVkY6wQ3B7M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 N1 Tzamenkomst Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.573919815991 25.324530011365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang