LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tzamenkomst River Lodge | LekkeSlaap
+49

Tzamenkomst River Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tzamenkomst Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tzamenkomst River Lodge is op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir reigisers wat net wil oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap.

Verblyf word in 2 aparte gaste-kothuise en die hoofhuis met 2 en suite-gastekamers gebied. Elke kothuis het slaapplek vir 3 gaste en het sy eie en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer in die hoofhuis is geskik vir 2 gaste en het elk 'n en suite-badkamer, 1 met 'n stort en 'n bad, en 1 met 'n stort. Die gasvrou woon in die derde kamer en as dit nodig is kan die hele huis bespreek word. Elke kamer het lugversorging en al die beddens het elektriese komberse.

Heerlike tuisgemaakte etes word op die hoofhuis se dek of in die eetkamer bedien. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n kaggel en TV. Die randvloeiswembad is ideaal vir 'n warm dag. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.

Die Oranjerivier is ryk aan vis en perfek vir vissermanne en diegene wat hou van kajakvaar.

Ander aktiwiteite op die perseel sluit voël- en wildkyk in. Daar is verskeie voëlspesies en wild sluit eksotiese wild, springbokke en ook kameelperde in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Tzamenkomst River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • N1, Tzamenkomst Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tzamenkomst River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tzamenkomst Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuDqROROXx6SJU79aNuRzGFjOoNvoj5AT9VnMv0jUVkY6wQ3B7M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 N1 Tzamenkomst Farm 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.573919815991 25.324530011365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!