+174
B&B in Transgariep

Tzamenkomst River Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N1, Tzamenkomst Farm, 25 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tzamenkomst River Lodge is op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag tussen Gauteng, die Wes-Kaap en Natal.

Verblyf is in 11 aparte en suite-kamers beskikbaar.

Die kamers het almal lugversorging, elektriese komberse, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n koffiestasie. Die kothuis het 'n uitsig oor die tuin en die rivier en is toeganklik via die wandelpad wat vanaf die pergola-parkeerarea na die lodge lei.

Die 3 gesinseenhede is by die stalle en het 'n pargtige uitsig oor die tuin.

Bird hide is 3 km vanaf die hooflodge en bied privaatheid, asook die mooiste uitsigte oor die rivier en baie voëllewe. Dit is die perfekte plek vir dié wat op soek is na rus en vrede.

Heerlike tuisgemaakte maaltye word in die hoofboma bedien. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die Oranjerivier is ryk aan vis en perfek vir vissermanne en diegene wat hou van kajakvaar.

Ander aktiwiteite op die perseel sluit voël- en wildritte op die plaas in. Daar is verskeie voëlspesies en wild sluit eksotiese wild, springbokke en ook kameelperde in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riana R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese oornag plek langs die rivier. Dit was die perfekte oornagplek vir ons ts Napier en Pretoria. Die kos was uitstekend en die bad en sommer d...
Sien meer
Mei 2026
Ryleen R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful stop from Jhb. Neat, clean and relaxing. Dog friendly and they accomodated our requests. Great overnight stay from Joburg.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Jakes C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste ligging, goeie diens en vriendelike mense. Baie mooi en netjies, alles soos foto's en meer, so mooi ligging by die Oranje rivier. So 'n goeie st...
Sien meer
Apr 2026
Duncan F
Saam met lewensmaat
5.0
Stayed a couple of times now and will be back. Its always a real pleasure to stay at this lodge and the scenery with the Orange River i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Andrew G
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent, awesome and very relaxing. Was a magnificent, relaxed stay on the Orange River.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N1, Tzamenkomst Farm, 25 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tzamenkomst River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Tzamenkomst Farm, 25 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuDqROROXx6SJU79aNuRzGFjOoNvoj5AT9VnMv0jUVkY6wQ3B7M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 N1 Tzamenkomst Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.573919815991 25.324530011365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang