2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 219 Dunstan Road, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
U-Stay is 'n lieflike ateljee-woonstel in 'n rustige woonbuurt in Queenstown, Pretoria. Die woonstel het sy eie ingang en is ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf op pad na hul bestemming.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed, klerekas, plafonwaaier en TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, 'n ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en WiFi is op die perseel beskikbaar.
Die woonstel is sentraal geleë naby die N1, Pretoria se Botaniese Tuin, Gautrein, die Urologiese Hospitaal en baie winkelsentrums en restaurante in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Felicity Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 219 Dunstan Road, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink U-Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
219 Dunstan Road, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang