+25
Wildsplaas in Sonskynkus

Ufumene Game Lodge

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N10, Alicedale, 6135, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ufumene Game Lodge is naby Alicedale in die Oos-Kaap en bied eksklusiewe verblyf. Kom kyk hoe wild in hul natuurlike habitat wei en geniet dit wat die kombuis en kelder opdis.

Verblyf word gebied in ruim suites met en suite-badkamers. Elke suite het ook 'n plafonwaaier en 'n privaat ingang.

Die lodge het 'n groot stoep met rusbanke, tafels en 'n braai-area. Daar is ook 'n swembad, boule-baan, 'n dam met 'n vlot, 'n boma, kroeg en wynkelder. Die lodge produseer groente en vrugte, vars plaaseiers en daar is 'n slaghuis. 'n Daaglikse wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Ufumene Game Lodge bied 'n lieflike uitsig oor die dam en eindelose vlakte. Daar is ook 'n somerkombuis en 'n eetarea op die lodge se stoep. Die oopplan-saal sluit 'n kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n kaggel in. Die wynkelder bied 'n gesellige kroeg.

Maaltye sluit braai en ander heerlike Suid-Afrikaanse, Italiaanse en Franse disse in. Engelse TV-kanale is beskikbaar.

Daar is ook 'n boek- en fliek-biblioteek. Selfoonsein en gratis WiFi is beskikbaar. Die lodge is geskik vir gesinne en bied 'n hele rits doendinge.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Ligging

  • N10, Alicedale, 6135, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R8 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R8 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N10, Alicedale, 6135, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f61543a6495f162e21651c97cc9f0fa105e6bbbafdb96ba33dd86ea5cdfad187cd0724b6c4c8eb4e5fcc570ca1aab2db0b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 2 mense N10 Alicedale 6135 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.253941211754 25.957954823971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang