Uit en Tuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stil en rustig en dit is presies wat ons gesoek het. Perfek. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik, en ek en my vrou sal beslis weer en weer soontoe gaan. Dit is lekker as jy daar aankom en die mense is vriendelik en jou help met jou navrae, veral as jy nie die area ken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaylen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxed, peaceful. It was nice, felt very relaxed, was much needed, and I'd go there anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Fantastic! Amazing friendly service and a very nice, clean and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Die rustigheid van die area, voëlgeluide en gasvryheid is iets om te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Ons is bly julle het julle kuier by Uit en Tuis geniet. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Rolf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed, lig moet net aandag kry. Kamer net nie saans donker genoeg nie weens 'n skerp buitelig wat deurskyn en die kamer taamlik erg verlig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal beslis weer daar gaan bly en kan hul hoogs aanbeveel. Ons het dadelik tuis gevoel deur die warm en vriendelike ontvangs van ons gasheer en sy vrou. Hul aanbevelings vir 'n goeie restaurant was ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Wonderful, memorable, pleasant. I had a wonderful stay. Beautiful place, cozy, warm, peaceful, great decor and super clean. Friendly hosts. Definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Thank you, Michelle. It was lovely hosting you again. See you soon.

Lauretta O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker! Sien julle weer! Julle is stunning mense. Baie lekker gebly! Hulle het uit hul pad gegaan om my te help!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerena
Uit en Tuis
Dit was heerlik om jou te ontmoet. Sien jou hopelik weer binnekort.

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Memorable. It was wonderful. Clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lekker man. Baie lekker! Vriendelike mense. Ruim kamer en aangename badkamers met oulike kombuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae57b03261eb18986b73f1caf5f4027721c3bce94326e4bd81f11f0c94e199a9937aad2903c898dea6583529b55d1615479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 163 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.059486566434 18.838736588951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang