Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19

10 gaste

6 slaapkamers

9 beds

4 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Uit Rat Uit is 'n selfsorghuis in Eersterivierstrand en is ideaal vir 'n gesin. Die huis is naby die strand en die Tsitsikamma Nasionale Park.

Dié huis beskik oor 6 slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste in totaal. Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed en 2 van die kamers het elk 2 enkelbeddens. Die sesde kamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel 2 badkamers wat elk 'n bad het. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese kookgerei toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die huis bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan doendinge soos visvang, swem, fietsry, bergfietsry, voetslaanroetes, tennis en voëlkyk in die area geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 143

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
  • Gaste dink Uit Rat Uit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 10)
Bespreek

55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2275a0aa9a582edd474c09a432b0fd47196b087366dc9874c080034c82ec5f0fd233900111b027f213c908bce41789dae1f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 10 mense 20 5 1 5 55 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0165 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.069692080113 24.214317592675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang