Selfsorg in Kaap Karoo

Uitershoek Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lynda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant and comfortable. Very comfortable farm property, with everything we needed. Overnight stop, but could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-Ann K
1 nag
5.0
Okt 2025

Memorable Karoo experience. Absolutely wonderful overnight stay! Such attention to detail is a rare find. The proprietor also arranged a full moon and a heaven full of stars. And a chorus of sheep walking past to wake us up! I highly recommend this tranquil spot. Thank you, Mari!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons is vriendelik ontvang en die huisie het alles gehad wat ons nodig het. Uitershoek is vir seker 'n plek wat aanbeveel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rye S
1 nag
5.0
Aug 2025

Will definitely recommend this for an overnight stay. Was a very nice and pleasant overnight stay, had all the amenities I required, and friendly reception with good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Hidden gem in the Karoo. Pragtige plekkie. Hoop om terug te kom en meer as 1 aand te bly. Dis goed ingerig. Skoon. Aangename gasvrou. Daar is DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Rus vir die siel, in 'n pragtige gastehuis. Mari, ons gasvrou, was in kontak met ons vanaf ons bespreking tot ons vertrek. Dit was oor die 40 grade met ons aankoms en sy het ons lekker bederf met vars, koue spanspek en waatlemoen in die yskas. Die huis self het als wat jy nodig sou hê en meer vir 'n lekker kuier. Dit het 'n groot braai en kuier area en daar is hout te koop. Uitershoek voel of jy in die middel van nêrens is, en dis rus vir die siel, net fantastiese sterrekyk in die aand. Dit is so 4 min se ry op 'n grondpad vanaf die N1 met verwysingsbordjies op die pad. Jy het nie 'n 4x4 nodig op die pad nie. Ons sal Uitershoek hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liam D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Gemaklik en rustig. Baie vriendelik, baie netjies en 'n lekker kuierplek, kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantasties. Dit was werklik 'n wonderlike belewenis saam met Mari!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Heerlike oorslaap op pad Kaap toe. Wonderlik. Rustig. Gerieflik. Netjies. Karoo sterrehemel is iets besonders om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Uitershoek Farm, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab3290e0807ecd6179caf335828196f04ac55314481eb6db456a6797b127d99e2467d726357729179d592c318e5b204542ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 Uitershoek Farm Leeu Gamka 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.838022301515 21.972650885582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang