Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Karoo

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

5 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike verblyf in 'n selfsorggastekothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 14 km vanaf die N1-hoofweg op 'n grondpad geleë.

Die Paleis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n enkelstapelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, gasplaat vir ketel. Lig word verskaf deur paraffienlampe.

Daar is braaigeriewe beskikbaar en hout word voorsien.

Daar is geen elektrisiteit en geen selfoon opvangs by die kothuis.

Gaste kan die rustiger kant van die lewe op die plaas ervaar. Geniet asemrowende sonsondergange, kyk na die sterre, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n rustige wandeling op die plaas, ry fiets, of neem deel aan boerdery-aktiwiteite.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jakes V
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy stay with a show of stars. What an incredible stay. The night skies and stars are an absolute spectacle. The host is incredibly fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Daniël S
Saam met lewensmaat
5.0
Great break from electricity and enjoy nature. If you need a break from the hustle and bustle of life, then this is the place to choose...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Joan L
Saam met lewensmaat
5.0
Restful and peaceful stay. We loved our stay at Uitkomst. Accommodation was totally adequate for a short stay. You're really in the mid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Dinant Z
Gesin met klein kinders
5.0
Stilte! Heerlike pragtige skoon plekkie. Die feit dat daar nie selfoonopvangs is nie, is 'n bonus!
Okt 2024
Riette K
Saam met lewensmaat
5.0
Plek was pragtig en het so lekker geslaap. Baie lekker plek, baie mooi kamer, pragtig en bed lekker sag en snoesig.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Luzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitkomst Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c483e3d76e62467a46610a664e31a5fb5b5a48a08560a1579c739813715b9e083f5fa80c4020a94da1580ac87902719d5df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Boksfontein 40 km from Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.857643187728 23.462748280159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang