Uitsig Oor die Baai
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Impala Avenue, Reebok, 6055, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Uitsig Oor die Baai is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Reebok, ideaal vir 'n gesin of vriende wat 'n rustige see-wegbreek soek.
Hierdie drieslaapkamerhuis bied see-uitsigte en kan 6 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser en koffiemasjien. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel, en maak oop na 'n stoep. Braaigeriewe is beskikbaar, maar sonder see-uitsigte.
Veilige parkering word in 'n enkelmotorhuis voorsien, met bykomende parkering agter 'n hek op die eiendom beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Impala Avenue, Reebok, 6055, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Impala Avenue, Reebok, 6055, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang