+10
Gastehuis in Worcester

Uitvlugt Guest House

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Uitvlugt Farm, Worcester, 6855, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Uitvlugt Guest House bied gastekamers en is 7 km vanaf Worcester se middedorp geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf word gebied in 5 smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, TV met M-Net, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt en aandete kan gereël word teen ekstra koste en die gastehuis bied ook braaigeriewe. Daar is ook konferensiegeriewe vir sakereisigers en ander sosialebyeenkomste kan op die perseel gereël word.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Uitvlugt Guest House is 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante, wynkelders en ander geriewe op die dorp en in die omgewing.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Joshua K
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. It was a pleasant stay. The owner was extremely helpful on such short notice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Debbie A
Saam met vriende
4.8
Geskikte oornag plek op 'n mooi kleinhoewe. Naby genoeg aan die dorp. Ek het lekker gebly in woonstel nr 1. Ek het net altyd 'n probleem met die hoeve...
Sien meer
Mei 2026
Egbert D
4.8
Baie vriendelike ontvangs en heerlike sentrale blyplek. Wonderlike skoon plek met baie mooi ou meubels; perfek vir oornagverblyf van 'n dag of twee. E...
Sien meer
Nov 2025
Mogamat D
4.8
Farmhouse tranquility. I didn't stay for long, checked in after 8pm and left by 6am. Helen is an amazing host; she was available to mee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Hennie S
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker, maar vir die prys kan begenoemde gerus aandag kry. Baie skoon, netjies en stylvol, maar geen ys of koue water in yskas. Beskuit saam met koffi...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Uitvlugt Farm, Worcester, 6855, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitvlugt Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Uitvlugt Farm, Worcester, 6855, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74d0060a5e36d215882242f2d8e9e03aafd293c5e1964f7159851617a09cd4a21381d018bb8395018d0e5cba9c980fd445b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Uitvlugt Farm Worcester 6855 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -33.620934149398 19.494711398947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang