+30
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 185 De Waal Street, Meander Centre, Shop 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Uitzicht bied bekoorlike en gerieflike verblyf en is sentraal in Dullstroom geleë. Dit is vir beide sakereisigers en paartjies geskik.

Die kamers is modern en stylvol versier en bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Elke kamer het sy eie stoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Morne G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Verbly was uitstekend. Net 'n klein nota: binne verf is dringend nodig.
Mei 2026
Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Aangename plekkie, skoon, naby Dullstroom Sentraal, loopafstand van alle plekke af.
Okt 2025
Sanette W
Saam met lewensmaat
5.0
Puik gerief in 'n veilige, sentrale fasiliteit. Gesellige, veilige verblyf met luukse slaapgeriewe, toerusting en afronding. Mooi uitsig oor die dorp ...
Sien meer
Jun 2025
Gavin C
Saam met vriende
5.0
Lovely clean, neat, tidy and convenient place. Good value! Place was very nice - cosy and had absolutely everything we needed! Service ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Elmie H
Saam met lewensmaat
4.0
Baie lekker eenheid, alles wat nodig is en veilig asook sentraal. Baie skoon en netjies. Sal matjies voor die bed waardeer. Eenheid het 'n baie koue g...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 161

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 185 De Waal Street, Meander Centre, Shop 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Uitzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

185 De Waal Street, Meander Centre, Shop 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566e9c84a814f8237283a9484fc2bc57c51152a798957d8a2a28c13160b77c25d4dddb9ffdb1965d611aade2880147148fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 185 De Waal Street Meander Centre, Shop 5 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418342969106 30.104114521565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang