+30
Selfsorg in Dullstroom

Bekyk akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Reg S
1 nag
5.0
Apr 2026

Great stay, value for money. As a family, we were taking my 75-year-old mother to her maternal grandmother's place of birth, Mashishing, and Uitzicht made our overnight stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Comfortable stay. Dullstroom is a beautiful small town. We had a comfortable stay. It was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nompumelelo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Warm hospitality. We booked as friends; unfortunately, we couldn't travel with them, but I asked for feedback, and they really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Bekyk akkommodasie
Glad you enjoyed your stay at Uitzicht! Hope to see you soon.

Enslie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ek sal weer hier oorbly. Modern en netjies met al die nodige kombuistoebehore vir 'n baie gerieflike oorbly of kuier in Dullstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nompumelelo M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Very nice clean place, everything is around. It was nice, the place is quiet and the view is nice, just no pool. You should consider putting in a pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Pragtig! Pragtige plekkie. Goed toegerus en baie skoon. Lekker geleë. Reëlings voor die tyd deurgegee en dit was vinnig en maklik. Nie 'n ellelange handleiding wat jy eers moet deurgaan voordat jy by die plek kan inkom nie. 'n Melkie in die yskas en 'n bottel sjampanje en tjoklits om ons te verwelkom. Die balkon met die braaiplekkie is 'n wenner. Die negatiewe, stort mors vreeslik, hele badkamer is nat as jy klaar gestort het. Baie lig in die kamer in die aand. Ek sou net aan daardie twee dinge aandag gee, andersins is dit werklik 'n lieflike plek. Die plekkie lyk beter as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Lekker gebly. Alles wat jy nodig het, badkamer beplanning het aandag nodig. As jy stort dan is alles nat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sulet L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netjies, skoon en goed geleë. Baie netjies, skoon en goed toegerus. Kamer was net baie koud. Die blaasverwarmer kan vervang word, dit maak nie warm nie. Die stort in die badkamer maak die hele vloer nat. Buiten daarvoor is dit 'n baie oulike plek wat beslis aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Good weekend accommodation. Accommodation was great. Location was perfect. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marian V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Veilig. Sentraal geleë. Lekker geslaap! Netjiese moderne verblyf teen 'n sakpas prys. Eenhede is volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Corner of Naledi and De Waal Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ecd94e3d60fbeaaa2ee366bf0695da435c032708d6848848b1261323066dd91fef739086b5c833abbd040897beec86997a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Corner of Naledi and De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419920845146 30.105252095687
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang