- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 356 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ukuthula Bush Lodge bied B&B-verblyf in die Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge bied gaste 'n luukse boswegbreek en is die ideale basis vanwaar gaste die rits besienswaardighede, privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en verskeie reservate vir diere in die omliggende area kan besoek.
Verblyf by Ukuthula Bush Lodge word in 5 uniek versierde chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste aangebied. Elke chalet het 'n beskutte dek of 'n oop stoep en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook muskietnette, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en lugversorging in elke chalet.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Die lodge spog met 'n swembad, boma, braai-area, 'n kroeg vol voorraad en 'n kuierarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fabian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 356 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Ukuthula Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
356 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang