Beskrywing
Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder het die kamers elk lugversorging, 'n kluis, lessenaar, 'n TV met satelliet-kanale en 'n DVD-speler, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en gaste het toegang tot al Ukuthula se geriewe soos swembaddens, klimrame en putt-putt-bane.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Maksimum 2 kinders word per kamer met 2 volwassenes toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elk 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder het die kamers elk lugversorging, 'n kluis, lessenaar, 'n TV met satelliet-kanale en 'n DVD-speler, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en gaste het toegang tot al Ukuthula se geriewe soos swembaddens, klimrame en putt-putt-bane.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Maksimum 2 kinders word per kamer met 2 volwassenes toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is 'n wittebroodsuite vir die troues wat by Ukuthula gehou word. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kluis, TV, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en gaste het toegang tot al Ukuthula se geriewe soos swembaddens, klimrame en putt-putt-bane.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Maksimum 2 kinders word per kamer met 2 volwassenes toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 7 gaste en het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 stapelbeddens. Een van die stapelbeddens is geskik vir 3 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ontbyt is ingesluit en gaste het toegang tot al Ukuthula se geriewe soos swembaddens, klimrame en putt-putt-bane.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Maksimum 2 kinders word per kamer met 2 volwassenes toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Maroela Street, Rooiberg, 0500, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang