Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rooiberg

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Rooiberg van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooiberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooiberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooiberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooiberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooiberg Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rooiberg

Rooiberg Resort is in die Waterberg in Limpopo geleë, in die hartjie van die Bosveld. Die lodge is die ideale plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie buite die stad. Gaste kan lekker langs die 2 sw...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooiberg

Vanaf
R445
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Doorndraai Lodge is 'n bosveld-lodge in die ongerepte bosveld met 'n ontspanne en rustige atmosfeer. Dit bied gehalte, luukse verblyf met al die moderne geriewe om jou ideale wegbreek te verseker. Verblyf word gebi...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Rooiberg

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Maraheki Hideout skuil in 'n pragtige bosveld-omgewing in Limpopo se Waterbergstreek. Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en is die perfekte romantiese wegbreek in die rustige bosveld. Die chalet beskik oor 'n ru...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Maraheki Holiday Home is in die idilliese bosveld omgewing van die Waterberge geskuil, net duskant Thabazimbi. Hierdie losstaande selfsorg-vakansiehuis is 'n wonderlike verblyfopsie vir gesinne en vriende. Dié hu...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Maraheki Bush Camp is 'n privaat plaas in die rustige Waterberg-streek en bied 'n ongerepte bosveld-omgewing. Verblyf word in 2 permatente met 4 enkelbeddens elk gebied. Die kamp het ook 2 badkamers en 'n oopplan-...

Vanaf
R3 570
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Kwafubesi Tented Safari Camp bied afgeleë tentkampe wat op die Mvubu-vlakte se boomgrens in die 12 000 hektaar-grootte Mabula Privaat Wildreservaat geleë is. Hierdie reservaat skuil in die Waterberg buite Bela-Bel...

Vanaf
R4 144
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Mabula Game Lodge is teen die agtergrond van die Waterberge in een van Suid-Afrika se voorste wildreservate geleë. Hierdie lodge is net 2 ure se ry noord van Johannesburg en in 'n 12 000 hektaar reservaat geleë wa...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Wharthog Corner Leeupoort is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal geleë vir 'n gesin vol natuurliefhebbers of reisigers wat op soek is na avontuur, en is sowat 58 km van...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Boskooi is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die malariavrye Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie dorpie is op die R516, 58 km buite Thabazimbi en 77 km vanaf Bela-Bela in die Limpopo-provinsie. Die huis het slaapple...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 040
R780
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Rustgevonden is in Leeukruin in die Leeupoort Vakansiedorp geleë. Dit bied privaat verblyf vir 'n gesin of groep vriende met geen bure in sig op 'n erf van 4000 m². Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek a...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Mabula Private Game Reserve Self Catering is aan die voet van die Waterberge in 'n privaat wildreservaat geleë. Die oord is op die 12 000 hektaar Mabula Privaat Wildreservaat en bied ryk wildsoorte wat die Groot 5 ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is in Leeupoort Vakansiedorp en is die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat hou van wild en die bosveld, voorwaar 'n Bosveldjuweel! Ons is op die R516 en is 172 km vanaf Pretori...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ons Sink Huisie @ Leeupoort is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in die Leeupoort Vakansiedorp bied en is ideaal vir gaste wat hou van wildkyk en die bosveld. Die Leeupoort Vakansiedorp is op die R516 net 50 km van T...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

148 Kameeldoring is 'n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp, net 80 km van Warmbad en 50 km van Thabazimbi in Limpopo af. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Paulandi - Leeupoort is in die malaria-vry Leeupoort Vakansiedorp naby Thabazimbi in Limpopo langs die R516 geleë, ongeveer 58 km vanaf Thabazimbi en 72 km vanaf Bela-Bela. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Leeupoort is 'n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp, net 80 km vanaf Warmbad en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo. Dit is perfek vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf en wildkyk-...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Rustig in die Bosveld - Snuifpeul is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Leeupoort Vakansiedorp. Dié dubbelverdiepinghuis is omring deur bosveld en beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Daar is 2 solderk...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Haak En Steek is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in Leeupoort Vakansiedorp. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer en die t...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Disa 336 is in die Leeupoort Vakansiedorp en bied selfsorgverblyf aan 2 volwassenes. Die ingang na die eenheid word via trappe bereik. Dit is die perfekte plek vir natuurliefhebbers op soek na 'n bietjie stilte en o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Rustig in die Bosveld is 'n vakansiehuis in Leeupoort Vakansiedorp en bied verblyf aan 8 gaste. Dié huis word deur die bosveld omring en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer binne die huis en 'n buitebadkamer me...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za