Ukutula Resort
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gert . - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect location.
Urbanus H - Des 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier, wat 'n mooi plek. Regtig rus vir die siel.
C.j. B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustigheid en baie vriendlike diens vanaf die eienaar.
Stephan S - Jul 2023
Algehele gradering
Die tyd daar was baie aangenaam en ontspannend.
Lees meerSalette S - Jul 2023
Algehele gradering
Dis moelike pad, soos in beskrywing, maar heerlik as jy eers daar is.
Ukutula Resort se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer opreg.
Stephanie R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gesellig, afgeleë en mooi.
Grant H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie baie mooi plek, rustig.
Selma V - Okt 2022
Algehele gradering
Klein paradys waar jy heeltemal kan afskakel.
Ukutula Resort se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R540, Ukutula Plaas, 22 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom