Umgede River Guesthouse
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Die Hoek A2, Bloemhof, 2260, Noordwes
- Vanaf R2 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Umgede River Guesthouse bied bekoorlike selfsorgverblyf in Bloemhof, 'n dorp op die oewer van die Vaalrivier. Die huis bied 'n intieme toevlugsoord aan 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n vreedsame omgewing.
Die lieflike huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het of 'n koninggrootte-bed, of 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die Vaalrivier en bos. Gaste kan in die warmbad of op die gemaklike buitemeubels ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite insluitend hengel, swem en kajakvaarte op die Vaalrivier is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Willie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Die Hoek A2, Bloemhof, 2260, Noordwes
- Gaste dink Umgede River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Die Hoek A2, Bloemhof, 2260, Noordwes