8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 336 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Umzi Lofefe is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie Boknesstrand geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die laaste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n oopplan-leefarea, -sitarea,- eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na houtdek wat 'n uitsig oor die see bied. Gaste wat die area wil verken kan aktiwiteite soos visvang, fietsry, en die bergfietsroetes aandurf, of die verskeie restaurante in die omgewing besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Magdaleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 336 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Umzi Lofefe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
336 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang