16 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umziki Campsites is op 'n heuwel met 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Daar is 2 glybane, 'n wild- en voëlkykskuiltjie, 'n klimraam, zipline vir kinders en 'n trampolien. Wild loop vrylik op hierdie perseel rond.
Die kampplek bied slaapplek aan 8 gaste en het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Die kampeerplekke het proppunte en 'n wasarea. Daar is ook 'n privaat plonspoel en braaigeriewe. Elke staanplek het onderdakparkeerplek.
Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike boma-area met 'n braai of gaste 'n braai by die swembadarea geniet. Daar is ook 'n tweede swembad naby die boma-area wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het ekstra chalets op die perseel.
Kamer-opset
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lona Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umziki Campsites het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang