+173
Wildsplaas in Bojanala

Unathi Private Game Lodge

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 6 Februarie 2026. Bespreekbaar tot 20 Des 2025
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Unathi Private Game Lodge is 'n ware juweel in die hartjie van die bosveld.
Slegs 30km vanaf die Brits, Noordwes

Verblyf bestaan uit 5 Afrika-styl grasdak-chalets. Die chalets het óf dubbelbeddens met enkelbeddens óf slegs dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n badkamer met stort, kombuisie en sy eie privaat stoep en braai-area.

Daar is geen TV's in die chalets nie.

Elke karavaanstaanplek het 'n elektriese punt, en opstelbystand is op versoek beskikbaar. Daar is gemeenskaplike opwasareas en ablusieblokke met storte en baddens.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, 4x4-roetes en 'n dag-spa in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yolanda L
Saam met lewensmaat
5.0
The best weekend ever. I would recommend this place to anyone to check out. We really enjoyed our weekend. Jackie and Tony are the frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gewees, dankie. Man het ons lekker gekuier. Dankie vir 'n awesome tyd wat ons daar by julle kon ruis, julle het ons kuier so lekker gemaak, we...
Sien meer
Mei 2025
Gabriel B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker. Ek en my vrou saam met ons kind het dit geniet. Ja, dankie vir die lekker plek en vriendelikheid.
Apr 2025
J V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was so much fun, amazing people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Yvonne D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik en baie netjiese plek. Skoon en eienaars is so vriendelik. Sal die Game Lodge enige tyd aanbeveel aan enige iemand. Het verskriklik le...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Unathi Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Blits-aanbod – 30% AF!

Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33d4b6db5fe83b2e4ee4fa642774b2e70bd2ac454969aa84d22929e1158059a9196d03be17ab7627c99ee03393aab9df8f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 6) 91 5 1 5 Veekraal Britstown 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.404373 27.72076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang