8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 14 Doornkop Farm 420 JT, Carolina, 1187, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Unit 14 Doornkop Fish and Wildlife Reserve is 'n grasdak-selfsorgchalet in die veilige Doornkop Vis- en Wildreservaat in Carolina, Mpumalanga. Dit is in 'n rustige en vreedsame area tussen golwende heuwels en sagte, groen grasvelde. Dit is boonop net 2,5 uur se ry buite Johannesburg.
Die chalet bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n sitarea op die boonste verdieping, 'n sitarea op die onderste verdieping, 'n eetarea en 'n kombuis. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die boonste sitarea het gemaklike sitplek en 'n balkon met lieflike uitsigte. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser. Die onderste sitarea het gemaklike sitplek. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kaggel. Dit lei na 'n ingeslote en sonnige stoep met 'n etenstafel en sitplek. Die stoep lei op sy beurt na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe.
Die Doornkop Vis- en Wildreservaat bied 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n snoepie, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis en foosball, 'n kinderspeelarea, 'n klimraam, klein kunsvlieghengelwinkeltjie op die perseel, 'n tennisbaan en 24 uur-sekuriteit.
Kunsvlieghengelaars kan kies tussen 10 damme propvol vis waar hulle lyn kan natmaak. Ander aktiwiteite sluit prentjiemooi wandelroetes, voetslaanroetes, bergfietsroetes, pieknieks, perdry, 4x4-roetes, voëlkyk en selfry-wildkykuitstappies in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rhonwyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Unit 14 Doornkop Farm 420 JT, Carolina, 1187, Mpumalanga
- Gaste dink Unit 14 Doornkop Fish and Wildlife Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 14 Doornkop Farm 420 JT, Carolina, 1187, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang