+55
Selfsorg in Willard's Beach

Unit 302 Ballito Manor

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 102 Compensation Beach Road, Ballito Manor Unit 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Unit 302 Ballito Manor is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige strandfrontkompleks Ballito Manor. Die kompleks bied 'n uitsig oor Willard's Beach in Ballito en die woonstel is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamer het ook 'n deur wat na 'n balkon lei. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel en 'n volledige see-uitsig.

Die kompleks het veilige kelderparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 102 Compensation Beach Road, Ballito Manor Unit 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

102 Compensation Beach Road, Ballito Manor Unit 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87c033a80a56cad89a7d2f2357b75e09028150ec1e7c39eb00ce9f38e2710511324bc2a2d37b17d95c219ba95058df173bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6) 102 Compensation Beach Road Ballito Manor Unit 302 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531969891604 31.222493071442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang