+84

Unit 37 Raptors Escapes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tawny Eagle Street, Unit 37 Raptors Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Unit 37 Raptors Escapes bied gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks wat grens aan 'n wildlandgoed, in Hoedspruit. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis terwyl hulle na die Krugerwildtuin oornag.

Gaste het 'n keuse tussen 'n solder-eenheid en 'n grondvloer-eenheid, beide met privaat ingange en privaat badkamers. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, linne en handdoeke, toegeruste kombuisies, etenstafels, rusbanke, muskietnette en lugversorging.

Albei die eenhede het toegang tot 'n buite-area vir gaste om te ontspan en die omgewing te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Verskeie wildreservate soos Raptors View Wildlife Estate kan in die omliggende area geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Debbie C
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Pleasant. Met the owner and he was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mariaan V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rustige bosveld kuier in mooi omgewing. Aangename woonstel met alles wat nodig is. Ruim en goeie ligging.
Jun 2025
Tony K
4.8
Veilig, skoon en netjies. Rustig en veilige omgewing. Ideaal vir een aand oorslaap na Kruger Nasionale Park. Braai geriewe is nie op standaard nie. Ko...
Sien meer
Okt 2025
Julia S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker verblyf voor ons verder reis. Ons het baie lekker in die gerieflike, ruim verblyf gebly.
Apr 2025
William S
Saam met lewensmaat
4.4
Excellent location, wonderful neighbours and the owner was helpful. Had an absolutely amazing weekend, nice place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tawny Eagle Street, Unit 37 Raptors Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Unit 37 Raptors Escapes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tawny Eagle Street, Unit 37 Raptors Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36889783bfb26cf0ca585e318bb1d77844f037f44daa31bf5840ca880e63cf807c4d3aaccea364a8017beaf70fd702aace54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Tawny Eagle Street Unit 37 Raptors Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.358827008806 30.947335289827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang