Unit RR
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 99 Marine drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Unit RR is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Margate. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die Dolfynkus wil verken en spog met lieflike see-uitsigte.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n lieflike stoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea met gedeelde braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n vermaakarea met 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 99 Marine drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Marine drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang