6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 1125 Cobra Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Unogwaja Rest bied selfsorgverblyf naby die Krugerwildtuin se grens in Marlothpark, Mpumalanga. Die huis is ideaal vir natuurliefhebbers, diereliefhebbers, en gesinne wat uit die stad wil ontsnap.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het lugversorging en koningingrootte-beddens, en die badkamers het storte. Die slaapkamers lei na die leefarea waar daar 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea is.
Die kombuis het 'n eiland met sitplek vir 2 en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Dit is ook met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Die kombuis lei na die sitarea waar daar genoeg gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV is. WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n oop stoep met 'n eetarea langs die buitebraai.
Gaste kan in die swembad op die perseel swem en alles geniet wat die park bied, insluitend die gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Portia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1125 Cobra Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Unogwaja Rest het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1125 Cobra Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang