Upper Deck 18
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Alikreukel Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upper Deck 18 is in die hartjie van Port St Francis geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met lieflike uitsigte oor die Port St Francis-marina.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Gaste kan die uitsig geniet vanaf die groot vensters en balkon wat via die hoofslaapkamer en die leefarea bereik word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en bad. Die woonstel beskik oor sekere DStv-kanale en binne- en buitebraaigeriewe.
Die ligging bied toegang tot die landgoed se privaat strand en daar is restaurante stapafstand van die woonstel af. Doendinge in die omgewing sluit visvang, bootvaarte op die kanaal met sonsondergang en perdry in.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 111
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Alikreukel Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Alikreukel Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang