2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upper Room is in die lieflike dorpie Ceres, in 'n vallei omring deur die berge van die Boland, en is slegs via die bergpasse bereikbaar.
Die kamer is op die boonste verdieping met sy eie privaat ingang en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kamer het 'n gemaklike bank, 'n etenstafel vir 2 en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, 'n induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware.
Daar is 'n binnebraai waar gaste maaltye saam kan voorberei. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Ceres-berge.
In die Ceres-omgewing word perskes, kaalperskes, appels, pere, appelkose en kersies gekweek. Toeriste is welkom om deur boorde en vrugtepakstore langs die Ceres-vrugteroete te toer, veral tussen Desember en April wanneer die vrugte in seisoen is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wikus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Upper Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang