+12

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha G
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2026

Nie op standaard nie. Ons verblyf by Upperdeck 10 het ’n paar positiewe punte gehad, soos ’n pragtige uitsig, daaglikse skoonmaakdiens en ’n vinnige reaksie van die agent op ’n klagte oor geraas. Ongelukkig het die algehele ervaring nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Die eenheid is nie goed toegerus nie: slegs een handdoek per persoon is voorsien, met geen gesighanddoeke nie. Die kombuisware was baie beperk (slegs drie klein bordjies en een papbak), die messe was geroes, en die gasbraai moet definitief vervang word. Slegs een klerehanger is vir vier gaste voorsien. Gerief was ook ’n probleem — die beddens was nie geskik vir langer individue nie en die sitkamerbank was uiters ongemaklik. Ons moes vier kakkerlakke tydens die verblyf verwyder. Verder het geraas vanaf vroegoggend die ervaring negatief beïnvloed. Vorige resensies op die webtuiste het ’n hoër standaard voorgestel, maar ons ervaring het nie daarmee ooreengestem nie. Ons sal dus nie Upperdeck 10 aanbeveel nie en voel dat die resensies misleidend was in vergelyking met ons werklike ervaring. Dit het alles daartoe gelei dat ons die vakansie kortgeknip het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Dit was 'n heerlike naweek, alles was tops. Upperdeck 10 is 'n pragtige moderne eenheid en is goed toegerus. Die gasheer was baie baie behulpsaam en het alle vrae spoedig geantwoord. Ek sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly, die diens was puik en die woonstel pragtig! Ons het heerlik gebly, die diens was puik en die woonstel pragtig. Alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 340
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 340
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Alikreukel Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8433f2b4a2c7817e5ca01ec8be5ebfb0d4eee74c1938cde695711588884b613f5c2603a29f79c5de3a3cb9cdf0718dfdd5f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Alikreukel Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.18429981195 24.851033635968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang