4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Alikreukel Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upperdeck 10 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Port St. Francis-hawe in St. Francisbaai en bied 'n uitsig oor die idilliese omgewing van seiljagte en vissersbote. Dit is binne die grense van die Port St. Francis Estate geleë en bied gaste toegang tot die landgoed se privaat strand en swembad.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, 'n platskerm TV en gratis WiFi. Die leefarea het rusbanke en die skuifdeure lei na die balkon met buitesitplek, gasbraai-geriewe en 'n uitsig oor die hawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 111
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Alikreukel Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Upperdeck 10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Alikreukel Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang