2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upstairs is 'n gesellige selfsorgwoonstel vir 2 gaste in die Strand, net 500 m van die strand af.
Die woonstel op die eerste verdieping het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die toonbank geniet word. Gaste kan ook in die sitarea voor die TV met DStv ontspan.
Die woonstel het 'n privaat stoep met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.
Upstairs is 1 km vanaf verskillende winkels, restaurante en koffiewinkels. Strand bied 'n verskeidenheid doendinge, soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergang-bootvaarte en walviskyk gedurende die seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n rondte putt-putt speel, of die Helderberg-wynroete verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elrina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Upstairs het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Munnik Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang