6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 369 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Upstream is 'n elegante selfsorghuis op die gewilde Oaklane Landgoed in Dullstroom.
Dié dubbelverdieping-huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en kan 6 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n spens met 'n wasbak, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
As gaste deur die leefarea stap, sal hulle by 'n tweede leefkamer en braaikamer met 'n kroeg uitkom.
Op die eerste verdieping is daar 'n kuierarea met 'n TV, DStv en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot die Dullstroom-dam en visvangpermitte sluit vang-en-vrylaat in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 146
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 369 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Upstream het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
369 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang