Urban Gem located in the of the East City
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Urban Gem is geleë in Kaapstad se lewendige East City-distrik, net minute van die middestad af. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat stylvolle, sentraal geleë akkommodasie soek.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met stoele, 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe op die dek of ontspan in die gedeelde leeskamer. 'n Verskeidenheid uitstekende restaurante is binne maklike bereik.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang