Urban Glow 309
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R951 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Glow 309 bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad, perfek geleë vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat die stad se lewendige leefstyl wil ervaar.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke, ideaal vir gedeelde maaltye. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike leeskamer en dakdek, kompleet met 'n braai en buite-eetareas. Vir diegene wat gretig is om nabygeleë besienswaardighede te verken, is die Kasteel van Goeie Hoop 1.2 km weg en die Zeitz MOCAA Museum is 2.4 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang