+36
Gastehuis in Mount Croix

Urban Manor BnB

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elzana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie waarde. Lekker verblyf wat heeltemal voldoen het aan ons behoeftes. Vriendelike gasvrou en sy was behulpsaam met al ons vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Urban Manor BnB
Thank you so much. Hope to see you again.

Christo D
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie netjies en skoon. Baie netjies, perfek skoon en verbasend stil al is die gastehuis sentraal naby Kaap- en Mountweg geleë. Parkering is bietjie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry T
1 nag
5.0
Des 2025

Value for money, perfect for any person! My stay was great! Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Weer eens akkommodasie uit die boonste rakke. Beste akkommodasie in PE.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersha D
1 nag
5.0
Sep 2025

Great! Altyd lekker om hier te bly. Skoon, netjies en vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Brilliant! Heerlik gewees, dankie! Vriendelike gasvrou en pragtige huis en eenheid. Was werklik 'n goeie keuse om daar te bly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Very nice. I was travelling from Cape Town for business, only stayed over one night. They were very friendly. The place is very nice and clean, will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Baie netjiese luukse skoon eenheid met alles wat nodig is in 'n stil omgewing. Mooi versorgde buite-area en oulike ou netjiese huis. Vriendelike gas en troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Sakereis. Sien sterre. Waarde vir geld. Alles wat mens nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie uitspanplek na 'n dag by die PE provinsiale hospitaal. Baie lekker! Vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Buckingham Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aafca3d9704d304c2d5d092603eb54f091abdf1051ddb5d4e0de4b724a418226b6148e282e6c4ef2b57fabc8e042ad89a0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 30 Buckingham Road Mount Croix 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95799 25.5961399

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang