Mount Croix Akkommodasie by Urban Manor BnB | LekkeSlaap
+27

Urban Manor BnB

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckinghamweg 30, Mount Croix, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R710 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth. Dit is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers of gesinne wat Port Elizabeth wil besoek.

Verblyf word in 4 tuinkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kombuisie met 'n mikrogolfoond, lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe wat 'n Nespresso-masjien insluit.

'n Kontinentale ontbyt word in die kamers bedien en sluit ontbytpappe, vrugteslaai, sap, jogurt, roosterbrood en muffins in. Daar is braaigeriewe in die tuin.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Urban Manor BnB
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Buckinghamweg 30, Mount Croix, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Urban Manor BnB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckinghamweg 30, Mount Croix, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAifZPD7laXCedutepeUhlJvlhdm4VjUbvwsHc6bItad5t5UFXKJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 30 Buckingham Road Mount Croix 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.95799 25.5961399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za