Urban Oasis Loft
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Urban Oasis Loft is in 'n veilige kompleks in Windhoek, die hoofstad van Namibië en in die land se sentrale hooglande, geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies, sake- of enkelreisigers wat sentrale verblyf soek.
Dié woonstel beskik oor 'n solderslaapkamer en 'n badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n TV het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Die woonstel het ook 'n balkon met buitesitplek vir 2 gaste. Dit is naby winkelsentrums, restaurante, geriefswinkels en sitareas geleë. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Julius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Rev Michael Scott Street, Freedom Plaza, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang