- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 286 Luchtenstein, Westdene, Keetmanshoop, Karas Sien kaart
Beskrywing
UrbanLife Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die middel van Keetmanshoop, sowat 600 m vanaf verskeie winkels en restaurante.
Gaste kan kies tussen eenhede wat slaapplek vir 2 tot 5 gaste bied. Elke eenheid het lugversorging en bied slaapplek op dubbel- of enkelbeddens. Die eenhede het ook elk 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Elke eenheid het 'n kombuisie met eetgerei, breekware, 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi in elke eenheid.
Keetmanshoop bied verskeie geskiedkundige plekke soos die Eagle Monument, die Ou Poskantoor, Rhenish Sendingkerk en Johanniter Haus, en gaste kan die kokerboomwoud gaan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
DAWID Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 286 Luchtenstein, Westdene, Keetmanshoop, Karas
- Gaste dink UrbanLife Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
286 Luchtenstein, Westdene, Keetmanshoop, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang