Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanLife Accommodation

Eenslaapkamerwoonstel Dubbel
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n badkamer, kombuisie en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein honde en voëls is welkom indien dit vooraf gereël word.
Groot honde en katte kan ongelukkig nie saamkom nie.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Harde musiek en uitermatige geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel met 2 beddens
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is gerieflik ingerig vir 2 gaste op enkelbeddens en dit het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein honde en voëls is welkom indien dit vooraf gereël word.
Groot honde en katte kan ongelukkig nie saamkom nie.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Harde musiek en uitermatige geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
UL05 - Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging, WiFi en 'n TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein honde en voëls is welkom indien dit vooraf gereël word.
Groot honde en katte kan ongelukkig nie saamkom nie.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Harde musiek en uitermatige geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 'n badkamer, kombuisie en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer en die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein honde en voëls is welkom indien dit vooraf gereël word.
Groot honde en katte kan ongelukkig nie saamkom nie.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Harde musiek en uitermatige geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 'n badkamer, kombuisie en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv en WiFi. Die eenheid lei na die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein honde en voëls is welkom indien dit vooraf gereël word.
Groot honde en katte kan ongelukkig nie saamkom nie.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Harde musiek en uitermatige geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539a0b1d140e7319f2a33cadc86097c198f11e74bb8f0d19b4b553b940ff192c5ff6fc1409e4badc7cd7c52a8f7e9facfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 286 Luchtenstein Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.580565102568 18.133995897484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem