2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 14 Sunset Avenue, Lone Hill, Sandton, 2001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
UrbanZen Stays is 'n rustige en kontemporêre selfsorgwoonstel in Sandton, wat 'n ontspannende verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n toegewyde lessenaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, bied UrbanZen Stays die perfekte balans tussen gemak en gerief in die hartjie van Sandton.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicole Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 14 Sunset Avenue, Lone Hill, Sandton, 2001, Gauteng
- Gaste dink UrbanZen Stays het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Sunset Avenue, Lone Hill, Sandton, 2001, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang