Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
Selfsorg in Uvongo

Uvongo Cabanas 2B

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Colin Street, Cabanas Complex B, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Uvongo Cabanas 2B is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Uvongo. Dit is ideaal vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus en het 'n lieflike see-uitsig.

Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ekstra vrieskas toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Hierdie area het ook 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig.

Buite is daar 'n lieflike, sonnige stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die kompleks is net 6 km vanaf winkelsentrums. Margate is 5 km van die eenheid af en Shelley Beach slegs 1 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Colin Street, Cabanas Complex B, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 2B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Colin Street, Cabanas Complex B, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ec79f6ecc81a5c00d4b7ac3fdb448b4e7a6cd1af7634c956801e53aab1f3e55fded32459b64c2a9af04d662c404d2552a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Colin Street Cabanas Complex B 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.832874227168 30.397709459306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang