Vaaldamhuis Oranjeville
12 gaste
4 slaapkamers
8 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Albert Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Vaaldamhuis Oranjeville is 'n selfsorg-eiendom geleë aan die oewer van die Vaaldam. Dit is ideaal vir gesinne en groepe wat kwaliteit tyd saam soek en is net 'n paar oomblikke van plaaslike winkels en restaurante af.
Hierdie eiendom kan tot 12 gaste akkommodeer met genoeg plek vir ekstra draagbare/kampbeddens en bestaan uit 4 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die vierde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel een badkamer met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer met 'n stort en toilet toegerus is.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio wat direk na die dam kyk, terwyl gaste bo 'n oordekte balkon met panoramiese uitsigte oor die Vaaldam kan geniet. 'n Tuin is ook beskikbaar vir gaste om te geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en die eiendom is sentraal geleë naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 37 Albert Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Albert Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang