Vachellia View
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Vanchellia View is 'n moderne eiendom in die hartjie van Marloth Park. Die huis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n wegbreek met vriende of familie.
Die huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en gratis tee en koffie.
Gaste kan die patio-area, buitemeubels, 'n plonspoel en 'n braai geniet, asook 'n privaat ingang en gratis parkering in die oprit. Vachellia View is naby die Krokodilrivier en bied plaaslike wildlewe en voëlkykgeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 69 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang